Jan het sy klippie bygedra
tot die gebeure hier op aarde.
Ons lewe gaan nou voort sonder hom.
Wat nog moet gebeur, kan u nie stop nie.
Die lewe eis altyd weer sy regte op.
Maar eendag ontknop, deur sonskyn na reën,
Die herinnering aan Jan se klippie
Sodat ons, vertroos, in stilte droom,
Jan kan laat rus in die ewigheid.
Jan het sy klippie bygedra
tot die gebeure hier op aarde.
Nou weet ons Jan sal nooit vergeet word.
Hy het bewys gelewer van sy bestaan
want deur die bydraes van die een klippie
sal ons lewens altyd sinvol en mooi wees.

GKC, Taaladvies Alet Stone